Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » PDA version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'week'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'week'

Total found: 3
Liewe kinders, die Here het julle vandag baie genaden gegee. Maak van hierdie week 'n tyd van danksegging vir alles wat God julle gegee het.
Vandag nodig Ek julle uit om in die week hierdie woord te beleef: 'Ek bemin God'. Liewe kinders, deur die liefde kan julle alles ontvang, selfs wat julle onmoontlik lyk. Die Here vereis dat hierdie parochie Hom geheel en al behoort. Ek verlang dit ook.
Ook vandag dank ek julle vir alles wat julle die laaste dae vir my gedoen het. Liewe kinders, Ek dank julle veral ook namens Jesus vir die offers wat julle die afgelope week gebring. Liewe kinders, julle vergeet dat Ek op jou offers reken, beide om julle te help as om satan by julle weg te jaag. Daarom beveel Ek julle weer aan jou offers met groot eerbied aan God op te dra.
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]