Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » PDA version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'voort'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'voort'

Total found: 3
Die uitbly van die boodskap op 26 April en 3 Mei sowel as die uitleg op 30 April misten hul uitwerking nie. Die antwoord het nie op hom wag:
Ek rig die woord tot julle en Ek gaan daarmee voort. Maar luister na hierdie riglyne.
Vandag, op Nieuwjaarsdag, nodig Ek julle almal uit om die boodskappe na te lewe wat Ek julle gee. Liewe kinders, julle weet dat Ek ter wille van julle baie lank is gebly om jou te leer voort te gaan op die pad na die heiligheid. Bid daarom, liewe kinders, sonder ophou en volg alle boodskappe op wat Ek jou gee, want Ek doen dit met 'n groot liefde tot God en tot julle.
Liewe kinders, vandag nooi ek julle uit die boodskappe wat ek jou gee ernstig te aanvaar en te beleef. Ek is met julle, liewe kinders, en Ek verlang dat elkeen van julle by my Hart is. Bid daarom, kinders, en soek die wil van God in jou daaglikse lewe. Ek verlang dat elkeen van julle die weg na die heiligheid ontdek om daarop voort te gaan tot aan die ewigheid. Ek sal vir jou bid en by God tussenbeide kom, sodat julle die grootheid verstaan van hierdie gawe van God, waardeur Ek by julle kan wees.
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]