Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » PDA version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'versterk'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'versterk'

Total found: 3
Ek sou aan almal in die gemeente wil sê: bid spesiaal om deur die Heilige Gees verlig te word. Vanaf vandag wil die Here die gemeente ekstra toets om haar in die geloof te versterk.
Liewe kinders, in hierdie dae nodig Ek julle spesiaal uit: Open jou hart vir die Heilige Gees. Die Heilige Gees werk nou deur julle heen. Open jou hart en bied Jesus jou lewe aan, sodat Hy in jou hart kan werk en julle kan versterk in die geloof.
God wil julle heilig maak. Daarom roep Hy julle via My tot volle oorgawe op. Laat die H. Mis vir julle die lewe wees. Verstaan goed dat die kerk die paleis van God is. Dit is die plek waar Ek julle saambring en waar Ek julle die weg na God wil wys. Kom en bid! Kyk nie na die ander. Antwoord hulle nie onvriendelike, maar laat jou lewe getuig van die pad na die heiligheid. Die kerke verdien respek, hulle is geheilig, want die mensgeworden God woon daar dag en nag. Geloof en bid daarom, kindertjies, sodat die Vader jou geloof versterk. En soek dan wat vir julle noodsaaklik is. Ek is met julle, Ek verheug my oor jou bekering en Ek beskerm julie met my moederlike mantel.
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]