Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » PDA version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'verlaat'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'verlaat'

Total found: 4
Ek nooi julle uit tot naasteliefde. As julle van jou naaste hou, sal julle die teenwoordigheid van Jesus sterker ervaar, veral met Kersfees. God sal julle met groot barmhartigheid overstelpen as julle jy op Hom verlaat. Met Kersfees sal Ek 'n spesiale seën aan alle moeders gee: my moederlike seën; Jesus sal sy seën aan alle ander gee.
Ook vandag nodig Ek julle uit om te bid en te vas. Julle weet, liewe kinders, dat Ek met julle hulp alles kan doen, en satan kan verhinder julle op 'n dwaalspoor te bring en hom kan dwing hierdie plek te verlaat. Liewe kinders, Satan loer op elkeen van julle, hy probeer elke dag in elkeen van julle twyfel te zaalen. Laat daarom, liewe kinders, jou dag net bestaan uit gebed en volle oorgawe aan God!
Liewe kinders, in my hart is ek vandag gelukkig, ten spyte daarvan dat daar nog enige droefheid is om al die wat aan hierdie pad begin sy en hom weer verlaat het. My teenwoordigheid hier is om jou te lei op 'n nuwe pad: die pad van die heil. Dus roep ek jou elke dag op tot bekering, maar as jy nie bid nie kan jy nie sê dat jy jou bekeer. Ek bid vir julle en pleit by God vir vrede: eers vir vrede in jou hart, dan vir vrede om jou heen, sodat God jou Vrede sal wees. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
Liewe kinders, in hierdie tyd waarin jy nog terugkyk na die afgelope jaar roep ek jou op diep in jou hart te kyk en te besluit dat jy nader aan God en by die gebed wil wees. Kinders, jy sit nog vas aan aardse dinge en slegs weinig aan die geestelike lewe. Mag my oproep 'n bemoediging vir jou wees voor God te kies en vir jou daaglikse bekering. Jy kan jou nie bekeer as jy die sonde nie verlaat en nie kies vir die liefde tot God en tot jou naaste. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]