Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » PDA version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'verkry'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'verkry'

Total found: 4
Ek dank julle vir alle gebede en vir alle offers.
Liewe kinders, Ek haas my om julle dit te sê: Leef volgens die boodskappe wat Ek julle gee en beoefen veral die vas, omdat julle danksy die vas sal verkry dat God se plan vir Medjugorje slaag. So sal julle vir My 'n groot vreugde berei.
Liewe kinders, ook vandag rig Ek weer my oproep tot julle. Laat elkeen van julle besluit om my boodskappe na te lewe. God het My toegelaat in hierdie jaar dat die Kerk aan My het toegewyd nog tot julle te kan praat om julle tot heiligheid aan te moedig. Liewe kinders, die vraag aan God die barmhartigheid wat Hy julle deur My wil gee. Ek staan gereed om van God om alles te ontvang wat julle vra, sodat jou heiligheid volkome sal wees. Daarom, liewe kinders, vergeet nie te vra nie, want God het my toegelaat genaden vir julle te verkry.
Liewe kinders, vandag nooi ek jou uit tot die belewing van die vrede in jou hart en in jou gesin. My liewe kinders, daar is geen vrede waar mens nie bid nie en daar is geen liefde waar die geloof ontbreek. Daarom, my liewe kinders, nodig ek jou almal uit vandag weer die besluit te neem jou te bekeer. My liewe kinders, ek is met julle en nodig julle almal op my skoot uit jou te help. Maar jy wil nie en daarom verlei satan jou en verloor jy die geloof tot in die kleinste dinge. Om die rede, my liewe kinders, bid, want deur die gebed sal jy seën verkry en vrede hê. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
Liewe kinders, vandag nooi ek jou uit om God te verheerlik; dat die Naam van God in jou hart en in jou lewe heilig mag wees. My liewe kinders, as jy bly in God se heiligheid, dan is God met julle en skenk Hy jou vrede en vreugde wat jy net van God verkry deur die gebed. Opnuut daarom, my liewe kinders, die gebed in julle gesinne. Dan sal julle hart die naam van God verheerlik en sal die hemel in jou hart wees. Ek is naby julle en spreek by God vir julle ten beste. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]