Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » PDA version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'uitgekies'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'uitgekies'

Total found: 3
Liewe kinders, Ek het hierdie parochie spesiaal uitgekies, want Ek sou haar wil lei; Ek waak met liefde oor haar, Ek sou graag wil hê dat julle My almal behoort. Ek dank julle dat jy vanaand gehoor gegee het aan my oproep. Ek sou graag wou dat julle altyd in groot getalle by My en my Seun wees. Ek sal elke Donderdag 'n spesiale boodskap vir julle gee.
Eerste maandelikse boodskap van die 25ste van die maand (maandelikse herdenking van die eerste verskyning op die heuwel), gegee aan Marija:
Vandag rig ek 'n oproep tot julle almal:
Begin vanaf vandag' n nuwe lewe.
Liewe kinders, Ek wens dat julle verstaan dat God elkeen van julle uitgekies het om hom of haar te gebruik vir sy groyen heilsplan betreffende die mensdom. Jy kan nie verstaan hoe groot jou rol in die plan van God is. Bid daarom, liewe kinders, dat julle in die gebed jou plek in God se plan te weet kan kom. Ek is met julle, sodat julle dit heeltemal kan besef.
Liewe kinders, ek is met julle en verheug my ook vandag oor die geskenk van die Allerhoogste dat ek by julle mag wees om jou te onderrig en op die weg van die volmaaktheid te lei. My liewe kinders, ek sou wil hê dat jy 'n pragtige ruiker blomme vorm, dat ek God op die fees van Saints kan aanbied. Ek roep jou op jou hart oop te maak en te lewe volgens die voorbeeld van die heiliges. Ons Moeder die heilige Kerk het hulle uitgekies om vir julle in die daaglikse lewe 'n aansporing te wees. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]