Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » PDA version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'u'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'u'

Total found: 2
Op hierdie verjaarsdag van die eerste verskyning op die heuwel vra Marija: Wat verlang U van die priesters?
Ek spoor julle almal aan die rosekrans te bid. Nodig die mense tot dat gebed uit. Met die rosekrans sal julle alle probleme oorwin die Satan die Kerk in die pad lê. Priesters, bid die rosekrans. Neem die nodige tyd vir die rosekrans!
Liewe kinders, vandag nooi ek julle weer uit tot gebed, sodat jy deur die gebed nader aan God kom. Ek is met julle en wens julle te lei op die weg van die heil, dat Jesus gee. Dag na dag kom ek nader en nader by julle, ofskoon jy daar nie van bewus is en jy wil my nie toelaat dat jy in die gebed ook maar 'n bietjie met my verbind is. As daar bekoringen en probleme kom sê jy: 'O God, o Moeder, waar is U?' En ek wag net op jou ja-woord, sodat ek jou 'ja' aan Jesus kan gee en Hy jou genaden kan skenk. Daarom weereens, neem my oproep aan en begin weer te bid totdat die gebed 'n vreugde vir jou word. Dan sal jy in jou daaglikse lewe ontdek dat God almagtig is. Ek is met julle en wag op jou. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]