Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » PDA version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'plan'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'plan'

Total found: 15
Liewe kinders, vanaand versoek Ek julle om met kwaadspreek op te hou en vir die eenheid te bid, want my Seun en Ek het 'n besonder plan met hierdie gemeente. Berei jy op 'n besondere wyse op Paaszaterdag voor.
Ek wil julle weer sê dat Ek hierdie parochie het gekies en dat Ek aan haar as 'n bloempje, wat nie wil sterwe, met my hande beskerm. Ek nodig julle uit jou aan My oor te gee, sodat Ek julle suiwer en vlekkeloos aan God kan aanbied. Satan het hom van 'n gedeelte van my plan meester gemaak, hy probeer het hom heeltemal toe te eien. Bid, sodat hy daar nie in slaag. Ek wens dat julle almal na My behoort om julle aan God te kan aanbied.
Ek dank julle vir al jou gebede. Bid sonder ophou. Bid meer. So sal Satan uit hierdie plek uit verdryf word. Liewe kinders, die plan van Satan is misluk. Bid sodat die plan van God in hierdie gemeente verwesenlik word. Ek dank spesiaal die jeug vir die offers wat hulle gebring het.
Ek dank julle vir alle gebede en vir alle offers.
Liewe kinders, Ek haas my om julle dit te sê: Leef volgens die boodskappe wat Ek julle gee en beoefen veral die vas, omdat julle danksy die vas sal verkry dat God se plan vir Medjugorje slaag. So sal julle vir My 'n groot vreugde berei.
Ek nooi julle uit om Jesus te help met julle gebed vir die verwesenliking van al die planne, waarmee Hy hier begin is. Bied Jesus jou offers aan, sodat Hy alles wat Hy van plan is kan verwesenlik en Satan niks kan uitrig nie.
Begin die lewe in die gesin te verander. Laat jou gesin 'n volmaakte blom wees wat Ek Jesus kan aanbied. Liewe kinders, elk gesin moet ywerig wees in die gebed. Ek verlang dat men op 'n dag die vrugte daarvan in die gesin sal sien nie. Alleen so sal Ek julle almal as blomblare aan Jesus aanbied vir die verwesenliking van God se plan.
Eerste maandelikse boodskap van die 25ste van die maand (maandelikse herdenking van die eerste verskyning op die heuwel), gegee aan Marija:
Vandag rig ek 'n oproep tot julle almal:
Begin vanaf vandag' n nuwe lewe.
Liewe kinders, Ek wens dat julle verstaan dat God elkeen van julle uitgekies het om hom of haar te gebruik vir sy groyen heilsplan betreffende die mensdom. Jy kan nie verstaan hoe groot jou rol in die plan van God is. Bid daarom, liewe kinders, dat julle in die gebed jou plek in God se plan te weet kan kom. Ek is met julle, sodat julle dit heeltemal kan besef.
Liewe kinders, vandag nodig Ek julle almal weer uit te bid. Julle weet goed, liewe kinders, dat God in die gebed besondere barmhartigheid gee. Soek en bid daarom, sodat julle alles kan verstaan wat Ek julle hier gee. Ek nodig jou uit, liewe kinders, met jou hart te bid. Julle weet dat julle sonder die gebed alles wat God deur elkeen van julle van plan is, nie kan verstaan nie. Bid daarom! Ek verlang dat die plan van God deur elkeen verwesenlik word en dat alles hulle ontplooit wat God julle in die hart gegee het. Bid daarom, sodat die seën van God julle kan bewaar vir al die kwaad dat julle bedreig. Ek seën jou, liewe kinders!
Ook vandag nodig Ek julle daartoe uit, dat elkeen van julle weer besluit hulle aan My te gee. Alleen so kan Ek op my beurt elkeen van julle aan God aanbied. Liewe kinders, julle weet dit: Ek bemin julle intens en Ek verlang om dat elkeen van julle My behoort nie, maar God gee elkeen die vryheid en die respekteer Ek in liefde en nederigheid. Ek onderwerp my aan julle vryheid. Liewe kinders, Ek verlang dat God se plan met hierdie parochie verwerklik word. Maar as julle nie bid, kan julle nie my liefde ontdek, of God se planne vir hierdie gemeente en vir elkeen van julle. Bid, sodat die Satan julle nie na hom toelokt met sy trots en bedrieglike mag. Ek is met julle. Geloof dat Ek julle bemin.
Ek nodig Julle uit op 'n besondere wyse vir die vrede te bid. Liewe kinders, sonder die vrede kan julle nie vandag of in jou daaglikse lewe die geboorte van die kind Jesus na waarde skat. Bid dus die Vors van die vrede wat Hy julle met sy mantel kan beskerm en dat Hy julle kan help om die grootheid en die belangrikheid van die vrrede in jou hart te verstaan. So sal julle in staat is om die vrede van jou hart oor die hele wêreld te maak. Ek is met julle en Ek kom voor julle tussenbeide by God. Bid, want Satan wil my plan vir die vrede vernietig. Wees deur jou lewe met mekaar versoen om te werk, sodat die vrede mag heers op die hele aarde.
Liewe kinders, ook vandag roep ek julle op vir gebed; nou meer as ooit sedert die begin van die bekendstelling van my plan. Die duiwel is sterk en wil die planne van vrede en vreugde, bemoeilik, en wil julle doen glo dat my Seun nie standvastig is in sy besluit. Daarom roep ek julle almal op, liewe kinders, nog meer te bid en te vas. Ek nodig julle uit tot tugtiging gedurende nege dae, sodat ek met julle hulp al datgene, dat ek met die geheime in Fatima begin is, kan besef. Ek roep julle op, liewe kinders, die belang van my koms en die erns van die situasie te verstaan. Ek wil alle siele red en hulle tot God bring. Daarom, laat ons bid dat al datgene, dat ek begin is, ten volle in vervulling mag gaan. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
Liewe kinders, vandag nooi ek julle almal uit jou voor te neem om vir my bedoeling te bid. My liewe kinders, ek roep almal op mee te help om my plan, deur middel van hierdie gemeente, in vervulling te laat gaan. Op hierdie oomblik roep ek jou spesiaal op, liewe kinders, te kies vir die weg van die heiligheid. Alleen dan is julle in my nabyheid. Ek hou van jou en wil graag julle almal met my saamneem na die Paradys. As julle nie bid nie nederig wees en nie gehoorsaam aan die boodskappe wat ek jou gee, kan ek julle egter nie help nie. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
Liewe kinders, vandag nodig ek jou uit jou deur gebed en offer voor te berei op die koms van die Heilige Gees. My liewe kinders, dit is 'n tyd van genade. Daarom roep ek jou weer op te kies vir God, julle Skepper. Staan Hom toe om jou om te vorm en jou te verander. Mag jou hart gereed is om alles te hoor en na te leef wat die Heilige Gees met elkeen van plan is. My liewe kinders, staan die Heilige Gees toe julle op die weg van die waarheid en die heil na die ewige lewe te lei. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
Liewe kinders, ook vandag roep ek julle op vir die vrede te bid. Bid saam met die hart, klein kinders, en gee die hoop nie op nie, want God liefhet sy skepsels. Hy begeer jou, elkeen afsonderlik, te red deur my koms hier. Ek roep jy na die weg van die heiligheid. Bid. In die gebed open jy jou vir wat God wil, en so kan jy alles verwesenlik wat betref die plan van God in jou lewe. Dankie dat ge aan my oproep gehoor gegee het.
Liewe kinders, ook vandag is daar vreugde in my hart. Ek sou jou wil bedank omdat jy my plan realiseerbaar maak. Elkeen van julle is belangrik. Daarom, my liewe kinders, bid en verbly jou met my om elke hart wat hulle bekeer het en 'n instrument van vrede in die wêreld geword het. Gebedsgroepe is kragtig, en deur hulle kan ek sien, my liewe kinders, dat die Heilige Gees in die wêreld werk. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]