Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » PDA version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'kleinste'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'kleinste'

Total found: 8
Liewe kinders, die laaste dae het julle die werk van Satan ervaar. Ek is altyd met julle; wees nie bevrees deur die bekoringen, God waak altyd oor julle. Ek is met julle, ook in die kleinste beproewings.
Ek nooi julle uit om in alles 'n voorbeeld vir die ander te wees, veral deur jou gebed en jou getuienis. Liewe kinders, sonder julle kan Ek die wêreld nie help nie. Ek wens dat julle in alles met my saamwerk, selfs in die kleinste dinge. Help My daarom, liewe kinders. Laat jou gebed uit die hart kom en gee jou heeltemal aan my oor. So sal Ek julle kan leer en lei op die weg wat Ek met julle is gaan bewandel.
Liewe kinders, gee jy totaal aan God. Mag alles wat jy besit in die hande van God is. Dan sal jy blydskap in jou hart het. Kinders, verheug jou oor alles wat jy het en dank God, want dit alles is 'n geskenk van God. Dan sal julle tydens jou lewe vir alles kan dank en God ontdek in alles wat Hy gemaak het, selfs in die kleinste blom.
Liewe kinders, vandag nooi ek jou uit om God te dank vir al die gawes wat julle tydens jou lewe ontdek het, selfs vir die kleinste gawe wat julle ervaar het nie. Ek dank Hom saam met julle en Ek wens dat julle almal die vreugde van die gawes mag ervaar en dat God alles mag wees vir elkeen van julle. Kinderties, dan sal julle voortdurend kan groei op die pad na die heiligheid.
Liewe kinders, vandag nooi ek jou uit tot die belewing van die vrede in jou hart en in jou gesin. My liewe kinders, daar is geen vrede waar mens nie bid nie en daar is geen liefde waar die geloof ontbreek. Daarom, my liewe kinders, nodig ek jou almal uit vandag weer die besluit te neem jou te bekeer. My liewe kinders, ek is met julle en nodig julle almal op my skoot uit jou te help. Maar jy wil nie en daarom verlei satan jou en verloor jy die geloof tot in die kleinste dinge. Om die rede, my liewe kinders, bid, want deur die gebed sal jy seën verkry en vrede hê. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
Liewe kinders, ook vandag nodig ek jou uit tot vas en tugtiging. My liewe kinders, verzaaken aan wat jy hindert om nader aan Jesus te kom. Heel spesiaal nodig ek jou uit te bid, want alleen deur gebed kan jy jou eie wil eenkant sit en God se Wil ontdek, selfs in die kleinste dinge. Dan word julle, my liewe kinders, deur jou daaglikse lewe tot voorbeeld en getuig jy dat jy vóór Jesus leef. My liewe kinders, ek verlang dat jy apostels van liefde word. Aan julle liefde sal hulle erken dat jy my behoort. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
Liewe kinders, ook vandag is ek by julle op 'n besondere wyse terwyl ek die lyding van Jesus aanchouw en beleef in my hart. Kinders, oop jou hart en gee my alles wat in julle is: vreugde, hartseer, alles; selfs die kleinste, pyn, sodat ek dit kan bring aan Jesus, sodat met sy onmeetbare liefde Hy jou smarte kan verbrand en hulle kan omskep in die vreugde van sy opstanding. Daarom roep ek jou nou op 'n besondere wyse op, kinders, jou hart oop te maak vir gebed, sodat jy deur gebed vriende van Jesus mag word. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
Liewe kinders, ook vandag nodig ek jou uit om God, die Skepper, in die kleure van die natuur te verheerlik. Hy spreek tot elkeen van julle in die kleinste blom oor sy skoonheid en oor die diepte van die liefde waarmee Hy elkeen van julle geskape het. My liewe kinders, kan die gebed uit julle hart vloei soos vars water uit 'n bron. Mag die tarwevelden praat oor die barmhartigheid van God vir elke skepsel. Opnuut daarom die gebed van danksegging vir alles wat God julle gee. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]