Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » PDA version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'instrument'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'instrument'

Total found: 3
Liewe kinders, ook vandag nodig ek julle uit te bid. Alleen gebed en vas kan die oorlog laat ophou. Bid daarom, my liewe kindertjies, bid en getuig deur jou manier van lewe dat jy van my is en dat jy my behoort, want Satan wil in hierdie woelige dae soveel moontlik siele mislei. Daarom nooi ek julle uit vir God te kies. Hy sal jou beskerm en jou laat sien wat jy moet doen en watter pad jy moet neem. Ek nodig almal wat ja teen my gesê het, uit om hul toewyding aan my Seun, Jesus en sy H. Hart, en aan My te herstel, sodat ons julle nog meer as instrument van vrede kan aktiveer in hierdie wêreld sonder vrede. Medjugorje is 'n teken vir julle almal:' n oproep om te bid en die dae van genade wat God julle gee, te beleef. Daarom, liewe kinders, neem die oproep om te bid ernstig. Ek is met julle en julle lyding is ook die myne. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
Liewe kinders, vandag verheug ek my met julle en nodig ek jou uit jou vir my oop te stel om in my hande 'n instrument tot redding van die wêreld te word. Ek verlang, liewe kinders, dat julle almal die boodskappe wat ek jou gee, en waarvan julle die reuk van heiligheid het opgemerk, sal uitdra in die wêreld, die wat honger is na God en na God se liefde. Ek dank jz, dat jz met so baie mense volg en seën vir julle almal met my moederlike seën. Dankie dat jy aan my oproep gevolg gegee het.
Liewe kinders, ook vandag is daar vreugde in my hart. Ek sou jou wil bedank omdat jy my plan realiseerbaar maak. Elkeen van julle is belangrik. Daarom, my liewe kinders, bid en verbly jou met my om elke hart wat hulle bekeer het en 'n instrument van vrede in die wêreld geword het. Gebedsgroepe is kragtig, en deur hulle kan ek sien, my liewe kinders, dat die Heilige Gees in die wêreld werk. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]