Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » PDA version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'hê'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'hê'

Total found: 26
Liewe kinders, vandag nooi ek jou uit jou lewe met God, die Skepper, te verbind, want alleen dàn sal jou lewe sin en sal jy verstaan dat God Liefde is. Uit liefde stuur God my na julle, sodat ek jou kan help om in te sien dat daar sonder Hom geen toekoms, geen vreugde en veral geen ewige heil bestaan. My liewe kinders, ek nodig jou uit die sondes agterweë te laat en elke oomblik jou toevlug te neem tot die gebed om in die gebed die betekenis van jou lewe te verstaan. God gee hom aan wie Hom soek. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
Liewe kinders, vandag is ek op besondere wyse by julle en bring julle my moederlike vredeszegen. Ek bid vir julle en spreek by God vir julle ten beste, sodat jy mag verstaan, dat almal 'n draer van vrede is. Jy kan nie vrede , as jou hart nie in vrede is met God. Daarom, my liewe kinders, bid, bid, bid, omdat die gebed die fondament mag wees van jou vrede. Open jou hart en gee tyd aan God, sodat Hy jou vriend kan wees. As ware vriendskap met God is gesluit, kan geen storm hierdie vernietig. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
Liewe kinders, vandag nooi ek jou uit om in te sien, dat jy sonder liefde nie kan verstaan dat God die eerste plek in jou lewe toekom. Daarom nooi ek jou, my liewe kinders, almal uit om nie met menslike, maar met goddelike liefde lief te . Op die manier sal jy lewe ryker word sonder selfsugtige interessen. Julle sal verstaan dat God homself uit liefde op die mees eenvoudige wyse gee. My liewe kinders, bid, bid, bid, om my woorde wat ek jou gee, te kan verstaan. Dan sal jy die ander met liefde kan aanvaar en ook al diegene kan vergewe, wat julle kwaad gedoen het. Antwoord met gebed, want gebed is die vrug van die liefde tot God, die Skepper. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
Liewe kinders, ook vandag verheug ek my met julle en roep julle almal op tot gebed met die hart. Ek roep jou op, kinders, saam met my God te dank vir die barmhartigheid wat Hy deur my aan julle gee. Ek wil dat jy verstaan wat ek hier tot stand wil bring, nie net 'n plek van gebed maar ook' n samekoms van harte. Ek wens dat jou hart 'n hart van liefde en vrede word. Daarom, kinders, bid en verbly jou oor alles wat God hier doen, ten spyte van die feit dat satan onenigheid en onrus veroorsaak. Ek is met elkeen van julle en lei julle op die weg van die liefde. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
Liewe kinders, vandag, nou die hemel julle op 'n besondere wyse naby is, Ek roep jou op tot gebed, sodat jy deur die gebed God op die eerste plek sou sit. My liewe kinders, vandag is Ek by julle en ek seën elkeen van julle met my moederlike seën, sodat jy sterkte en liefde vir alle mense mag , wat jy in jou aardse lewe ontmoet, en sodat jy die liefde van God deur kan gee . Ek verheug my met julle en ek wil jou sê dat jou broer Slavko in die hemel gebore is en vir julle ten beste spreek. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
Liewe kinders, as Moeder vra ek jou: oop jou hart, reik dit my aan en wees nêrens bang vir. Ek sal met julle wees en julle leer, hoe jy Jesus op die eerste plek kan sit in jou lewe. Ek sal jou leer Hom te en Hom heeltemal toe te behoort. Verstaan, my liewe kinders, dat daar sonder my Seun geen heil is nie. Verstaan tog dat Hy julle begin en einde is nie. Met hierdie erkenning sal jy gelukkig wees en die ewige lewe verdien. As Moeder wens ek dit elkeen van julle toe. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]