Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » PDA version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'grootsheid'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'grootsheid'

Total found: 2
Vandag roep ek julle op vir die pad na die heiligheid. Bid om die skoonheid en die grootsheid van hierdie pad te kan verstaan waarop God hom op 'n besondere manier aan julle openbaar. Bid om oop te kan wees vir alles wat God deur julle doen, om die Here in jou lewe te kan bedank en jy te juig oor alles wat Hy deur elkeen doen. Ek seën julle ...
Liewe kinders, vandag nooi ek julle uit na die gebed met jou hart. In hierdie tyd van genade verlang ek dat elkeen van julle hom met Jesus verenig. Sonder die onophoudelik gebed kan julle die skoonheid en die grootsheid van die genade wat God jou gee nie ervaar. Liewe kinders, vul daarom jou hart voortdurend met gebede, al is hulle nog so klein. Ek is met julle en ek word wakker sonder ophou oor elke hart dat hulle aan My gee.
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]