Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » PDA version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'goddelike'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'goddelike'

Total found: 3
Vandag nodig Ek julle weer uit om met 'n besondere liefde alle boodskappe wat Ek julle gee aan te neem en op te volg. Liewe kinders, God wil nie hê dat julle onrustig en besluiteloos wees, maar dat julle heeltemal aan Hom oorgee. Julle weet dat Ek van jou hou en dat Ek deur liefde vir julle word verteer. Daarom, liewe kinders, besluit ook om tot liefde: laat die liefde in julle almal heers, geen menslike maar Goddelike liefde.
Liewe kinders, ek nodig julle uit te bid. Kindertjies, deur die gebed ontvang julle vreugde en vrede. Daardeur is julle ryker aan goddelike genaden. Kindertjies, kan die gebed daarom lewe is vir elkeen van julle. Ek nodig julle in die besonder uit te bid vir almal wat ver van God verwyder is, sodat hulle hul bekeer. Dan sal ons harte ryker wees, omdat God in die harte van alle mense sal regeer. Bid daarom, kindertjies, dat die gebed in die hele wêreld heers.
Liewe kinders, vandag nooi ek jou uit om in te sien, dat jy sonder liefde nie kan verstaan dat God die eerste plek in jou lewe toekom. Daarom nooi ek jou, my liewe kinders, almal uit om nie met menslike, maar met goddelike liefde lief te hê. Op die manier sal jy lewe ryker word sonder selfsugtige interessen. Julle sal verstaan dat God homself uit liefde op die mees eenvoudige wyse gee. My liewe kinders, bid, bid, bid, om my woorde wat ek jou gee, te kan verstaan. Dan sal jy die ander met liefde kan aanvaar en ook al diegene kan vergewe, wat julle kwaad gedoen het. Antwoord met gebed, want gebed is die vrug van die liefde tot God, die Skepper. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]