Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » PDA version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'geweld'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'geweld'

Total found: 2
Julle weet dat Ek julle wil lei op die pad na die heiligheid. Maar Ek wil julle nie met geweld dwing om heiliges te word. Ek verlang om dat elkeen van julle my help en homself help deur klein offers. So sal Ek jou kan lei en sal jy elke dag nader aan die heiligheid kom. Daarom, liewe kinders, wil Ek jou nie dwing my boodskappe te beleef, maar hierdie lang tyd waarin Ek by julle is, is die teken van my oneindige liefde vir julle. Ek wens dat elkeen van julle 'n heilige word.
Liewe kinders, ek roep jou op, my met julle gebede te help om soveel moontlik harte na my Onbevlekte Hart te bring. Satan is sterk en wil met alle geweld steeds meer persone na hom trek en tot sonde bring. Daarom bly hy onvermoeid loer om op elke oomblik steeds meer te kan gryp. Ek smeek jou, my liewe kinders, bid en help my, sodat ek jou kan help. Ek is julle Moeder, ek hou van julle en daarom wil ek jou help. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]