Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » PDA version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'gered'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'gered'

Total found: 3
Liewe kinders, vandag nodig Ek julle weer uit om jou lewe met liefde aan my toe te vertrou, sodat Ek julle liefdevol kan lei. Ek hou van julle, liewe kinders, met 'n heel besondere liefde en Ek wil julle almal na die hemel bring, na God. Besef dat hierdie lewe in vergelyking met die lewe in die hemel van korte duur is. Liewe kinders, neem daarom vandag nog weer 'n besluit ten gunste van God. Alleen so sal Ek julle kan laat sien, hoe dierbaar julle my is en hoe graag ek wil hê dat julle almal gered word en by my in die hemel kom.
Liewe kinders, vandag nooi ek elkeen van julle uit om weer te begin God bo alles lief te hê. Eers God wat elkeen van julle gered en verlos het, en dan die broers en susters in julle omgewing. Liewe kinders, sonder liefde kan jy nie groei in heiligheid en kan jy geen goeie werke doen. Bid daarom, liewe kinders, bid sonder ophou dat God jou sy Liefde openbaar. Ek het jou almal genooi jy saam met My te verenig en te bemin. Ook vandag is ek met julle en nodig jy uit die liefde in julle harte en gesinne te ontdek. Jy moet liefhê, sodat God in jou hart kan lewe. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
Liewe kinders, vandag nooi ek jou uit deur die gebed nog nader aan my te kom. My liewe kinders, ek is julle Moeder, ek bemin jou en verlang dat elkeen van julle gered word en saam met my in die hemel sal wees. Daarom, my liewe kinders, bid, bid, bid, totdat jy lewe 'n gebed word. Dankie dat jy gehoor gegee het aan my oproep.
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]