Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » PDA version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'benut'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'benut'

Total found: 6
Liewe kinders, vandag nodig ek jou weer uit tot bid, om jou so deur gebed, vas en klein offers voor te berei op die koms van Jesus. Mag hierdie tyd vir julle, my liewe kinders, 'n aangename tyd wees. Benut elke oomblik om die goeie te doen, want net so sal jy die geboorte van Jesus in jou hart beleef. As julle deur jou manier van lewe die voorbeeld gee en tot teken word van die liefde van God, sal die vreugde in die harte van die mense oorkom. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
Liewe kinders, vandag nooi ek jou uit om in gebed saam met Jesus te wees, om deur die ervaring van die persoonlike gebed die skoonheid van God se skepsels te kan ontdek. Julle kan nie oor gebed praat, of daarvan getuig, as jy nie bid nie. Daarom, my liewe kinders, bly in die stilte van jou hart by Jesus, sodat Hy jou deur sy Liefde verander en herskep. My liewe kinders, dit is vir julle 'n tyd van genade. Benut hom vir jou persoonlike bekering. As jy God besit, besit jy alles. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
Liewe kinders, ontwaak uit die slaap van die ongeloof en van die sonde, want dit is 'n tyd van genade wat God jou gee. Benut hierdie tyd en soek deur God die genade van die genesing van jou hart, sodat jy God en die mense met die hart mag sien. Bid op 'n besondere wyse vir diegene wat die liefde van God nog nie erken het en gee getuienis met jou lewe, sodat hulle ook God en sy onmeetlike liefde erken. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
Liewe kinders, bid en benut hierdie tyd, want dit is 'n tyd van genade. Ek is met julle en spreek vir elkeen van julle ten beste by God, sodat jou hart hom voor God en God se liefde oopmaak. My liewe kinders, bid sonder ophou totdat die gebed vir julle 'n vreugde word. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
Liewe kinders, ek is met julle en ek seën jou almal met my moederlike seën. Veral vandag, nou God jou in oorvloed genade gee. Bid en soek God deur my. God gee jou groot barmhartigheid, liewe kinders. Benut daarom hierdie barmhartigheid tyd en nader aan my Hart, sodat ek jou na my Seun, Jesus kan lei. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
Liewe kinders, in hierdie tyd van genade Ek roep jou op nog nader aan God te kom deur jou persoonlik gebed. Benut die tyd van ontspanning en gee jou siel en jou oë rus in God. Vind vrede in die natuur, en jy sal God die Skepper ontdek. Dank Hom vir alle skepsels; dan sal jy in jou hart vreugde vind. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]