Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » PDA version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'begelei'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'begelei'

Total found: 3
Ek verlang om julle van dag tot dag met heiligheid, goedheid, gehoorsaamheid en liefde tot God te beklee, sodat julle van dag tot dag mooier word en beter in staat is julle God te ontvang. Liewe kinders, luister na my boodskappe en leef daarvolgens. Ek wil julle begelei.
Ek dank almal wat na my boodskappe het geluister en die wat op die eerste Kersdag gedoen het wat Ek julle vooruit gesê het. Vanaf nou is julle van jou sondes gereinig en Ek sou julle graag in die liefde van jou hart wil bly begelei.
Liewe kinders, vandag wil ek julle almal onder my mantel plekke om julle vir elke sataniese aanval te beskerm. Vandag is die dag van die vrede; in die hele wêreld is egter veel onvrede. Daarom roep ek julle op met My, deur middel van die gebed, 'n nuwe wêreld van vrede op te bou. Omdat ek dit sonder julle nie kan nie, roep ek julle met my moederlike liefde op en die res sal God doen. Stel jou daarom oop vir God se planne en sy bedoelings sodat jy met Hom kan werk aan die vrede en die welsyn. Vergeet nie dat jou lewe nie van jou is nie, maar 'n geskenk, waarmee jy ander vreugde en tot die ewige lewe bring moet. Liewe kinders, mag die sagtheid van my klein Jesus julle steeds begelei. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]