Language 

Boodskap, 25 September 1991

Liewe kinders, vandag roep ek julle almal baie spesiaal op tot gebed en tugtiging, omdat satan nou, meer as ooit, die wêreld is verskriklik gesig wil wys, waardeur hy soveel moontlik mense tot die weg van die dood en sonde wil verlei. Help my daarom, liewe kinders, om my Onbevlekte Hart in die wêreld van sonde te laat seëvier. Ek vra julle almal dringend gebede en offers aan te bied, sodat ek hulle God kan aanbied vir dit wat die meeste nodig is. Onthou julle wense en bid, liewe kinders, vir dit wat God wil en nie vir wat julle wense. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
25 Augustus 1991 (Monthly)
25 Oktober 1991 (Monthly)
 
To compare Medjugorje messages with another language versions choose