Language 

Boodskap, 27 Maart 1986

Dankie vir al die offers, maar Ek roep julle tot 'n groter offer op: die offer van die liefde. Sonder liefde kan julle nie my Seun nie Myself ontvang. Sonder liefde kan julle jou ervaring nie aan ander deurgee. Daarom nodig Ek julle uit, liewe kinders, om te beginnnen met die liefde in jou hart te beleef.
20 Maart 1986 (Weekly)
3 April 1986 (Weekly)
 
To compare Medjugorje messages with another language versions choose