Language 

Boodskap, 12 Desember 1985

Ek nooi julle uit om saam met My Jesus te loof in hierdie tyd vir Kersfees. Op die dag gee Ek Hom op 'n besondere wyse aan julle en Ek nooi julle uit Jesus en sy geboorte saam met My te vier. Liewe kinders, bid op die dag meer en dink meer aan Jesus.
5 Desember 1985 (Weekly)
19 Desember 1985 (Weekly)
 
To compare Medjugorje messages with another language versions choose