Language 

Boodskap, 18 April 1985

Vandag dank ek julle vir die oopmaak van jou hart. Vreugde vervul My om elkeen hart wat vir die Here opengaat, veral in hierdie parochie. Verbly jou met My. Dra al jou gebede op, sodat die harte wat nog onder die gewig van die sonde gebuk gaan, hom oopmaak. Ek verlang daarna. Die Here verlang dit met My.
11 April 1985 (Weekly)
25 April 1985 (Weekly)
 
To compare Medjugorje messages with another language versions choose